Biblioteektuisblad

BiBNuus

Library homepage

Ontmoet nuwe personeel by Biblioteekdiens

Ontmoet die volgende personeellede wat onlangs by die Biblioteekdiens aangesluit het:

Quinton Hendriks is van begin Augustus af werksaam by Bronverskaffing, JS Gericke Biblioteek.

Hazel Sotashe is 'n finale jaar Biblioteekkunde student van Universiteit Wes-Kaapland wat van Augustus tot Oktober 2004 prakties doen by die Gesondheidswetenskappe Biblioteek.

'n Vierdejaar B.Sc student, Mpho Seleka, is aangestel as 'n studente-assistent  by Bronverskaffing, JS Gericke Biblioteek.

Terug na inhoudsblad

Back to contents page