Request your print credits onlineLog onto SUNStudent: https://student.sun.ac.za
*If you cannot load credits online via SUNStudent:
Al die biblioteekrekenaars is aan die Safecom 'Secure Pull Print' bestuurstelsel op kampus gekoppel. Studente en personeellede kan by enige Safecom 'Secure Pull Print' drukker in die biblioteke druk, kopieer of skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik.
Safecom tariewe is op die Universiteit se IT Dienskatalogus beskikbaar.
Versoek jou drukkrediete aanlyn Teken op SUNStudent aan: https://student.sun.ac.za
Jy sal kan druk sodra jou drukdienste versoek op jou studenterekening reflekteer.
*Indien jy nie krediete kan laai deur jou studenterekening via SUNStudent nie: