Home

Page Content

Title
Titel
PageContent
If a book you need is not available at any of the libraries of the SU Library and Information Service, this may be ordered for you from another library in South Africa or abroad by way of interlibrary loans.

To request a book:

Complete and submit the electronic request form at  Request an interlibrary loan.

  • Make sure to select the library you want the book to be sent to under "Pickup location".
  • You will be notified by e-mail when the book is available to be collected at the circulation desk.

Request an article from another library

If a journal article is not available at any of the libraries of the SU Library and Information Service, you may request this from another library in South Africa or abroad by way of interlibrary loans. Instructions on how to find articles is available in the Find, access and use information guide.

To request a journal article:

Complete and submit the electronic request form at  Request an interlibrary loan.

  • Make sure to select the library you want the article to be sent to under "Pickup location".
  • SU clients in Stellenbosch who need printed articles from branch libraries situated in Stellenbosch have to go to that particular branch library and request the article directly from them.
  • SU clients requiring articles not available in electronic format, and located at a SU campus (Stellenbosch, Tygerberg and Bellville park) other than the one they are located, may request the article from the library at their campus.
Bladsy Inhoud

Indien 'n boek nie by een van die biblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens beskikbaar is nie, kan dit deur middel van die biblioteek se interbiblioteekleningsdiens van ander biblioteke in Suid-Afrika, of selfs oorsee, aangevra word.

Om ‘n boek aan te vra:

Voltooi en stuur die elektroniese vorm by Vra 'n interbiblioteeklening aan

  • Maak seker om die biblioteek waar die boek afgehaal moet word onder “Pickup location” te kies.
  • Gebruikers word per e-pos in kennis gestel sodra 'n boek beskikbaar is. Dit kan by die uitleentoonbank afgehaal word.

Artikels van ander biblioteke aanvra

Indien 'n tydskrifartikel nie by een van die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens beskikbaar is nie (in elektroniese of  gedrukte formaat), kan dit deur middel van die biblioteek se interbiblioteekleningsdiens van 'n ander biblioteek in Suid-Afrika of oorsee aangevra word. Kry aanwysings oor hoe om artikels te vind in die Vind, kry toegang en gebruik inligting gids.

Om ‘n tydskrifartikel aan te vra:

Voltooi en stuur die elektroniese vorm by Versoek 'n interbiblioteeklening.

  • Maak seker om die biblioteek waar die artikel afgehaal moet word onder “Pickup location” te kies.
  • US kliënte op Stellenbosch wat artikels, wat nie elektronies beskikbaar is nie, benodig vanaf een van die takbiblioteke op Stellenbosch, moet self na die betrokke biblioteek gaan om die artikels daar te gaan afhaal.US kliënte wat artikels, wat nie elektronies beskikbaar is nie, benodig vanaf 'n biblioteek op 'n ander US kampus (Stellenbosch, Tygerberg of Bellvillepark) as waar die kliënt is, kan vra dat die artikels na die kliënt se biblioteek aangestuur word.
Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent