Home

Page Content

Title
Titel
PageContent

To find and request a book:

The Wise oak shows you how


​​
The wise oak shows you how
  • Find the details of the paper copy of the book by by typing your search terms in the search box.
  • See location of the book under Available at.
  • Click on <Sign in> and login as a SU registered client or visitor. (See FAQs & solutions to login failures.)
  • Under the 'Find in library' option, click on Request.
  • Using the drop-down menu, choose the library that will be your pickup location and click REQUEST.

Alternatively, go to the lending desk with your student/staff card and the book's details, particularly the barcode. A staff member will request the book for you from the other SU library.

To see your request:

The Wise oak shows you how


​​
The wise oak shows you how
  • Sign in and go to My Library Account.
  • You will receive an e-mail when the book is ready to be collected.
  • Delivery time depends on availability (checked out, not on shelf). The shuttle runs daily – so if available, it could be delivered within 24 hours.

To cancel a request:

Bladsy Inhoud

Om 'n boek te vind en te bespreek:

The Wise oak shows you how

​​Die wakker akker wys jou hoe
  • Vind die besonderhede van die papierkopie van die boek deur jou soekterm in die soekboks in te tik.
  • Sien die plek waar beskikbaar onder Available at.
  • Klik op <Sign in> en teken aan as 'n US geregistreerde gebruiker of besoeker. (Sien FAQs & oplossings vir aanteken.)
  • Onder die 'Find in the library' opsie, klikk op Request.
  • Gebruik die spyskaart, kies die biblioteek waar jy die boek wil afhaal en klik weer op REQUEST.

'n Ander opsie is om by die uitleentoonbank te vra dat die boek namens jou van die takbiblioteek op die ander US biblioteek aangevra word. Jy sal jou studente- of personeelkaart en die boek se besonderhede, spesifiek die strepieskode ("barcode") nodig hê.

Om jou bespreking te sien:

The Wise oak shows you how
​​Die wakker akker wys jou hoe
  • Sign in en gaan na My Library Account.
  • Jy sal per e-pos in kennis gestel word sodra die boek beskikbaar is.
  • Hoe lank dit gaan neem hang af van die beskikbaarheid (uitgeneem, nie op rak nie). Die bussie ry daagliks – so indien beskikbaar, kan dit binne 24 uur afgelewer word.


Om 'n bespreking te kanselleer:

Approval Status Approved
Attachments
Content Type: sunpagecontent