Sign in with your SU username and password. See Password Selfhelp guide.
Teken aan met jou US gebruikersnaam en -wagwoord. Sien Password Selfhelp gids.
Let wel: Boeke waarvan die vervaldatum reeds verstreke is, of wat reeds deur iemand anders bespreek is, kan nie aanlyn hernu word nie. Indien die vervaldatum reeds verstryk het, vra vir 'n hernuwing by enige biblioteek.
Hernuwings kan by enige van die biblioteke aangevra word deur van een van die volgende metodes gebruik te maak:
In persoon, doen navraag by Kliëntediens in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke.