Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kry gereeld tydelike toegang tot elektroniese bronne deur middel van die internet. Maak jou Inetkey oop indien jy op kampus is.
Gebruik asseblief die databasisse gedurende die toetstydperk en voltooi die evalueringsvorm ten einde terugvoer aan die Biblioteek te gee.
Let asseblief daarop dat hierdie skakels sonder voorafkennisgewing kan verander of verwyder kan word.
Navrae: Tel: +27 21 808 4884/4852 |
E-pos