Belangrik: Opkampus gebruik van subskripsie e-bronne met of sonder NXInetkey
Alhoewel die Biblioteek se subskripsie e-bronne steeds gratis opkampus beskikbaar is, laai die meeste webblaaie vinniger af met die NXInetkey oop. As gevolg van verskeie ekstras soos advertensies, Google Analytics, ens. wat deesdae deel uitmaak van webblaaie in die algemeen en waaroor die Biblioteek geen beheer kan uitoefen nie, laai die blaaie stadiger as die NXInetkey nie aktief is nie. Neem asb. kennis dat op-kampus, selfs met jou NXInetkey oop, jy nie internetkoste vir die subskripsie e-bron se basis URL betaal nie, maar wel vir die byvoegings op die webblad.
Blaaieropstellings vir suksesvolle opkampustoegang tot die biblioteek se elektroniese bronne
Linguistiek
Musiek
Omgewing
Opvoedkunde
Politiek en regering
Regte
Sielkunde en psigiatrie
Sosiale wetenskappe
Sport
Teologie, Godsdiens, Filosofie
Uitvoerende kunste
Wetenskap