Inligtingsdienste & navorsingsondersteuning

​Wat kan ek doen as ek vrae het?

  • Maak 'n individuele afspraak met Henriette Swart, die bestuurder van USBI. op die fakulteitsbibliotekaris,Judy Williams.
  • Gebruik die stap-vir-stap gidse wat vir sommige databasisse en navrae beskikbaar is of gebruik
    Hoe kan ek-opsie.
  • Rig 'n versoek vir opleiding in klasverband deur 'n bibliotekaris.
  •  Inligtingsdiensure is Maandag - Vrydag en Saterdae tydens kantoorure. 
  • Vir meer inligting oor die spesifieke inligtingsdienste en navorsingshulp wat beskikbaar is, gebruik die Hoe kan ek-opsie.
  • Raadpleeg ook die webblaaie vir die onderskeie klientegroepe.