Alhoewel die Biblioteek se subskripsie e-bronne steeds gratis opkampus beskikbaar is, laai die meeste webblaaie vinniger af met die Inetkey oop. As gevolg van verskeie ekstras soos advertensies, Google Analytics, ens. wat deesdae deel uitmaak van webblaaie in die algemeen en waaroor die Biblioteek geen beheer kan uitoefen nie, laai die blaaie stadiger as die Inetkey nie aktief is nie. Neem asb. kennis dat op-kampus, selfs met jou Inetkey oop, jy nie internetkoste vir die subskripsie e-bron se basis URL betaal nie, maar wel vir die byvoegings op die webblad.Blaaieropstellings vir suksesvolle opkampustoegang tot die biblioteek se elektroniese bronne
Meer inligting oor die spesifieke databasis - / Opleidingsgids vir die spesifieke databasis -
Mobiele toegang beskikbaar - / Ooptoegang - / Navrae: e-pos of tel: +27 21 808 4884
Nuut vir die periode Jan - Des 2012
Academic OneFile - Gale
AccessMedicine AccessPhysiotherapy (vyf gebruikers per keer)
BioMed Central (Vir indieningsnavrae, e-pos of tel: +27 21 808 4874)
Biomedical & Life Sciences Collection - Henry Stewart Talks
CINAHL - EBSCOhost
Cochrane Library
EBSCOhost Research Databases
Evidence Based Medicine (EBM) Guidelines - Wiley
Food Science and Technology Abstracts - EBSCOhostFree Medical Journals
Medline - EBSCOhost
MEDLINE - ProQuest Medknow Publications OT Seeker Physiotherapy Choices ProQuest Medical Library PsycARTICLES - EBSCOhost PubMed - Medline ScienceDirect (op-kampus toegang)ScienceDirect (afkampus toegang) SciFinder Scholar (webgebaseerd) (kliek hier om vir 'n individuele rekening te registreer)
Ovid sien Lippincott, Williams & Wilkins JournalsPEDro - Physiotherapy Evidence Database
Scriver's OMMBID (Online Metabolic & Molecular Bases of Inherited Disease)
Virology and AIDS Abstracts - ProQuest Web of Science
Wiley Online Library