Waar kan ek boeke vind wat nie by die US opgespoor kan word nie?
- Soek met SACat op Sabinet Online na boeke in Suid-Afrikaanse biblioteke.
E-Boeke
Soek vir individuele e-boek titels in SUNSearch, die soekfunksie op die biblioteektuisblad.
E-boekversamelings
Access Medicine van McGraw-Hill is 'n innoverende bron wat toegang bied tot meer as 60 titels, duisende illustrasies en beelde asook interaktiewe self evaluering, alles op 'n omvattende soekplatform.Die Clinical Library en Lange Educational library bevat hoogaangeskrewe titels soos Harrison's Online (Harrison's Principles of Internal Medicine, 17e) en CURRENT Medical Diagnosis & Treatment 2012, en vele meer...
AccessPhysiotherapy bevat 15 teksboeke (gelyktydige toegang vir vyf gebruikers op 'n keer).
Informa Healthcare bevat meer as 600 elektroniese boeke oor geneeskunde, gesondheidsorg en verwante onderwerpsgebiede.
In
MD Consult Core Collection kan gelyktydig gesoek word oor die meer as 53 e-boeke heen. Toeganklik vir US personeel en studente.
Springer sluit boeke in oor biomediese- en lewenswetenskappe, gepubliseer in 2009, asook 'n aantal naslaanwerke.
GoogleBooks
Hesperian's Online Library (Gaan na: Home >Publications & Bookstore > Downloads). Word beskikbaar gestel met die toestemming van die Hesperian Foundation, wat verbind is tot die publisering van aanlynweergawes van hul boeke, asook die opdatering van hierdie weergawes met onmiddellike veranderings en korreksies, soos van toepassing. Om te verseker dat die nuutste opgedateerde weergawes gevind word, selekteer die "download page" en vandaar die spesifieke titel/s.
Merck manuals
South African Health Review
Pubmed Bookshelf bied 'n groeiende versameling biomediese boeke vanaf die NCBI.
Tesisse en proefskrifte
Waar kan ek tesisse en proefskrifte vind?
Soek in SUNScholar vir US e-tesisse en proefskrifte (vanaf 2009+).
Tesisse in gedrukte formaat tot 2008 word saam met die boeke op die rak gerangskik.
Tesisse vanaf 2009+ op SUNScholar.
Waar kan ek soek vir nog voltooide tesisse / proefskrifte?
Soek met sleutelwoorde
(dissertation OR thesis) AND stellenbosch university ....
Meer oor die vind van tesisse.
Uitleenbaarheid:
Gedrukte tesisse en proefskrifte mag nie uitgeleen word nie, tensy die biblioteek oor meer as een kopie in die versameling beskik.