Die volledige A-Z lys van databasisse wat deur die US Biblioteek & Inligtingsdiens verskaf word, is beskikbaar.
Op-kampus gebruik van subskripsie e-bronne met of sonder NXInetkey
Alhoewel die subskripsie e-bronne van die Biblioteek steeds kostevry op-kampus beskikbaar is, sal die opening van die NXInetkey die webblaaie vinniger aflaai. As gevolg van baie advertensies, Google Analytics, ens. wat maar gewoonlik deel van webblaaie uitmaak en waaroor die Biblioteek geen beheer het nie, sal blaaie baie stadiger aflaai indien die NXInetkey toe is. Neem asseblief kennis dat op-kampus, selfs met
jou NXInetkey oop, sal geen kostes verhaal word vir die subskripsie e-bronne nie, slegs vir die ekstras
op die webblad.
Academic Search Premier
AccessEngineering
AccessScience : McGraw-Hill Encyclopedia of Science & Technology Online
Africa-Wide : NIPAD
CAB Abstracts - EBSCOhost
Compendex (EI Engineering Village)
CSA Engineering Research Database
CSA High Technology Research Database with Aerospace
CSA Illustrata Technology
Dieselnet
Dissertations & Theses : the Sciences and Engineering - ProQuest
EBSCHOhost Research Databases
Espacenet
Forestry Compendium
GreenFILE
IEEE/IET Electronic Library (IEL)
Inspec
Knovel
MathSciNet
Reaxys
Refworks
SA ePublications
Sabinet Online
ScienceDirect
SciFinder Scholar
SciVerse
Scopus
SpringerLink
SUNScholar
Water Resources Worldwide
Web of Science
Wiley Online Library