Ingenieurs en Bosbou

Privaatsak X5036
Stellenbosch 7599
Suid-Afrika

Tel.: +27 21 808 4978
Faks: +27 21 883 9232

E-pos: ing_bib@sun.ac.za





U word vriendelik uitgenooi na die Biblioteek- en Inligtingsdiens se volgende Boekpraatjie: Sonja Loots in gesprek met Floris van der Merwe. Datum & tyd: 28 Mei 2013 om 12:50. Plek: Personeelkamer van die JS Gericke Biblioteek.

Die Mei 2013 opleiding- en gebeureprogram is nou beskikbaar. Navrae: Elbie van Wyk, tel.: 021 808-4399 of e-pos: ejvw@sun.ac.za.