My boeke hernu

Gebruik die Hernu Boeke-skakel bo-aan die biblioteek se tuisblad om boeke elektronies te hernu.

Let asseblief daarop dat boeke waarvan die vervaldatum reeds verstreke is, of wat reeds deur iemand anders bespreek is, nie hernu kan word nie. Indien die vervaldatum reeds verstreke is, moet 'n personeellid by die uitleentoonbank gevra word om dit te hernu.

Boeke mag slegs twee keer hernu word.