Toegang kry tot My Biblioteekrekord

My Biblioteekrekord stel kliënte in staat om te sien watter boeke op hul naam uitgeleen is en om boeke te hernu, aan te vra of aanvrae te kanselleer.
  • Gaan na die biblioteek se tuisblad en kliek op My Biblioteekrekord onder My Biblioteek.

  • Teken aan met jou netwerkgebruikersnaam en -wagwoord.