Tesisse & proefskrifte vind

Waar kan ek Internasionale tesisse vind?

 

Waar kan ek Stellenbosch tesisse vind?

1. Besoek SUNScholar by die volgende webadres: http://scholar.sun.ac.za.

2. Kliek op Advanced search aan die onderkant van die soekspasie aan die regterkant.

3. Kies onder Type >> "Search Type" en tik in: thesis.

4. Selekteer dan Author as die "Search Type" en tik die outeur se van in.

5. Kliek dan op Go.

6. Gebruik dieselfde metode om 'n titelsoektog te doen. Kies Title as "Search Type".

7. Sien voorbeeld onder.