Quick Launch

Afrikaans > Inligting oor ons > Nuus > Kennisgewings > Posts > September 2012 opleiding & gebeure
Augustus 29
September 2012 opleiding & gebeure

ALLE SESSIES GAAN IN ENGELS AANGEBIED WORD.
NEEM ASB. KENNIS DAT BASIESE REKENAARVAARDIGHEID VIR ALLE BIBLIOTEEKOPLEIDING VEREIS WORD.

Leer hoe om maklik en vinnig relevante inligting op te spoor met Science Direct, Scopus & SciVerse
Plek: E-lokaal (JS Gericke Library)
Datum: 10 September
Tyd: 9:00-11:30
Teikengroep: Nagraadse studente en nuwe navorsers
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=141123

Werksessie oor Scopus sitaatanalise en tydskrifprestasie-indikatore (journals performance indicators)
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 11 September
Tyd: 9:30-13:00
Teikengroep: Nagraadse studente en nuwe navorsers
Besprekingsvorm: hhttp://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=128527

Biblioteekoriëntering deel 1
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 17 September
Tyd: 8:30-10:30
Teikengroep: Nagraadse studente en nuwe navorsers
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=84785

Biblioteekoriëntering deel 2
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 17 September
Tyd: 11:00 -13:00
Teikengroep: Nagraadse studente en nuwe navorsers
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=84787

Verbeter jou soekstrategie
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 18 September
Tyd: 8:30-10:30
Teikengroep: Nagraadse studente en nuwe navorsers
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=84791

SUNSearch – die biblioteek se nuwe soekfunksie - en Google/Google Scholar
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 18 September
Tyd: 11:00-13:00
Teikengroep: nagraadse studente, navorsers en akademiese personeel
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=84794

Bibliografiese verwysingsbestuur met Refworks vir beginners
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 19 September
Tyd: 8:30-10:30
Aanbieder: Biblioteek personeel
Teikengroep: Nagraadse studente en nuwe navorsers
Voorvereiste vir bywoning: registreer vir ‘n Refworks-rekening
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=84797

Bibliografiese verwysingsbestuur met Refworks (gevorderd)
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 19 September
Tyd: 11:00-13:00
Aanbieder: Biblioteek personeel
Teikengroep: Nagraadse studente en nuwe navorsers
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=84800

Outeursreg vir tesisse en verhandelings
Plek: Navorsingsruimte (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 19 September
Tyd: 13:00-14:00
Aanbieder: Me Carol Kat
Teikengroep: Meesters en doktorale studente
Tipe: Aanbieding
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=137147

Hoe om maklik volteksbronne te vind
Plek: Navorsingsruimte (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 20 September
Tyd: 13:00-14:00
Aanbieder: Biblioteekpersoneel
Teikengroep: Almal
Tipe: Praktiese sessie
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=91783

Hoe om regeringstatistiek te vind (Statistics SA)
Plek: E-lokaal (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 27 September
Tyd: 11:00-13:00
Teikengroep: Nagraadse studente, personeel
Tipe: Praktiese sessie
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=91792

Hoe om statutêre inligting vir jou tesis of proefskrif  te vind
Plek: Navorsingsruimte (JS Gericke Biblioteek)
Datum: 27 September
Tyd: 13:00-14:00
Aanbieder: Me Melinda Heese
Teikengroep: Nagraadse studente, personeel
Tipe: Praktiese sessie
Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=91793

Comments

There are no comments for this post.