Quick Launch

Afrikaans > Inligting oor ons > Nuus > Kennisgewings > Posts > Kaapse Boekeskou, 15-17 Junie 2012
Mei 30
Kaapse Boekeskou, 15-17 Junie 2012

​'n Ongeëwenaarde program met letterkundige gebeure, uitstallings en werksessies. Dis die 2012 Kaapse Boekeskou, Suid-Afrika se vernaamste punt van samekoms vir die letterkunde- en uitgewersbedrywe en vir boekliefhebbers om hul in ‘n literêre fees te verlustig. Die Skou vind plaas 15-17 Junie 2012 in die Kaapse Internasionale Konvensiesentrum. Meer hieromtrent

Comments

There are no comments for this post.