Quick Launch

Afrikaans > Inligting oor ons > Nuus > Kennisgewings > Posts > Biblioteke gesluit oor Paasnaweek
April 03
Biblioteke gesluit oor Paasnaweek

Alle biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens sal oor die Paasnaweek gesluit wees.

Op Donderdag, 5 April, is die JS Gericke Biblioteek oop tot 17:30 en die Teologie Biblioteek tot 15:00. Die ander biblioteke sluit almal 16:30.
 
Alle biblioteke heropen Dinsdag, 10 April, om 8:00.

Comments

There are no comments for this post.