| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/05/16 12:44 PM | | 0 | | Approved | U word vriendelik uitgenooi na die Biblioteek- en Inligtingsdiens se volgende Boekpraatjie: Sonja Loots in gesprek met Floris van der Merwe. Datum & tyd: 28 Mei 2013 om 12:50. Plek: Personeelkamer van die JS Gericke Biblioteek. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/05/03 08:11 AM | | 0 | | Approved | Die vakante pos van BIBLIOTEKARIS 1: SPESIALE VERSAMELINGS is tans by die JS Gericke Biblioteek beskikbaar. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/04/30 11:50 AM | | 0 | | Approved | Neem asb. kennis dat die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens gesluit sal wees op Woensdag 1 Mei vir Werkersdag, 'n openbare vakansiedag. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/04/29 08:53 AM | | 0 | | Approved | Die Mei 2013 opleiding- en gebeureprogram is nou beskikbaar. Navrae: Elbie van Wyk, tel.: 021 808-4399 of e-pos: ejvw@sun.ac.za. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/04/26 08:18 AM | | 0 | | Approved | Neem asb. kennis dat die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens gesluit sal wees op Saterdag 27 April vir Vryheidsdag, 'n openbare vakansiedag. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/04/15 08:42 AM | | 0 | | Approved | Die Biblioteek- en Inligtingsdiens was die departement met die meeste inskrywings vir Donderdag 11 April se 5 km Welwees Pretstap/draf. "Hulle was ook die mees entoesiastiese groep met groot steun vir mekaar." |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/04/05 03:38 PM | | 0 | | Approved | Die vakante pos van DIREKTEUR: TEGNIESE DIENSTE & ELEKTRONIESE BRONNEBESTUUR is tans binne die Biblioteek- en Inligtingsdiens beskikbaar. Sluitingsdatum: 19 April 2013. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/04/02 11:35 AM | | 0 | | Approved | Die April 2013 opleiding- en gebeureprogram is nou beskikbaar. Navrae: Elbie van Wyk, tel.: 021 808-4399 of e-pos: ejvw@sun.ac.za. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/27 01:35 PM | | 0 | | Approved | Die JS Gericke Biblioteek beskik oor ‘n aantal studiehokkies wat beskikbaar is vir meesters- en doktorale studente teen ‘n tarief van R530 per semester. Rig navrae hieromtrent aan reinetf@sun.ac.za. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/27 08:49 AM | | 0 | | Approved | Die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens is gesluit vir die Paasnaweek vanaf 29 Maart tot en met 1 April, en heropen Dinsdag, 2 April om 8:00. Let asb. daarop dat die JS Gericke Biblioteek Donderdag, 28 Maart, om 17:30 sluit. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/26 01:53 PM | | 0 | | Approved | Leon de Kock en Michiel Heyns, bekende plaaslike skrywers, was tydens die Nasionale Biblioteekweek-vieringe van die Biblioteek- en Inligtingsdiens, in gesprek met Jonathan Amid, doktorale student in Engels. Litnet was by die boekpraatjie en het 'n video-opname van die geleentheid beskikbaar gestel. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/22 08:07 AM | | 0 | | Approved | Alle Maart 2013 tesisse en proefskrifte is nou beskikbaar via SUNScholar, die amptelike volteks ooptoegang navorsingsbewaarplek van die Universiteit Stellenbosch. |
| | Klapwijk, WOUTER <wklap@sun.ac.za> | 2013/03/20 04:16 PM | | 0 | | Approved | Die Biblioteekdiens sal gesluit wees op Donderdag 21 Maart, die Menseregtedag openbare vakansiedag. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/18 02:02 PM | | 0 | | Approved | SUNSearch, die Biblioteek se soekenjin, word opgegradeer 17-21 Maart. Soektogte en itembesprekings op SUNSearch behoort soos normaal te kan voortgaan, maar gebruiker-gegenereerde data soos e-shelf, "tags" en "reviews" sal nie beskikbaar wees nie. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/18 08:35 AM | | 0 | | Approved | Lekker groot pryse kan gewen word in hierdie opwindende Biblioteekweek kompetisie, vanaf 18 tot 20 Maart op die Biblioteek se Facebook blad. Kliek hierdie bloginskrywing se titel om die reëls te lees. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/11 09:08 AM | | 0 | | Approved | Leon de Kock en Michiel Heyns, bekende plaaslike skrywers, in gesprek met Jonathan Amid, doktorale student in Engels. Maandag 18 Maart om 13:00 in die JS Gericke Biblioteek se ouditorium. Toegang is gratis. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/05 03:31 PM | | 0 | | Approved | Die Biblioteek- en Inligtingsdiens vier Nasionale Biblioteekweek van 18 tot 20 Maart met ’n paar opwindende geleenthede: Virtuele skattejag -- Boekpraatjie met Leon de Kock en Michiel Heyns -- GetSmart@URLibrary-opleiding. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/05 08:31 AM | | 0 | | Approved | Mnr Zigoni, internasionale SciVal konsultant, sal Maandag 11 Maart in die JS Gericke Biblioteek se Ouditorium, hulpmiddels demonstreer om navorsingsimpak te bevorder en daarvan bewys te lewer. Die aanbieding sal tussen 14:00 en 16:00 plaasvind en toegang is gratis. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/03/04 08:11 AM | | 0 | | Approved | Me Ellen Tise, Senior Direkteur van die Biblioteek- en Inligtingsdiens, is deur IFLA benoem vir UNESCO se deskundigheidswerkgroep wat die herbou van kultuurerfenis in Mali sal aanspreek en nodige kapasiteit in die verband sal bou. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/28 03:35 PM | | 0 | | Approved | Maart 2013 Tesisse & Proefskrifte -- Perde (donkie)–vleis in die nuus -- Retrospektiewe artikels & tesisse/proefskrifte. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/26 03:47 PM | | 0 | | Approved | Die Maart 2013 opleiding- en gebeureprogram is nou beskikbaar. Navrae: Elbie van Wyk, tel.: 021 808 4399 of e-pos: ejvw@sun.ac.za. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/22 08:27 AM | | 0 | | Approved | Die vakante pos van DEELTYDSE BIBLIOTEKARIS (KATALOGISEERDER) is tans binne die Katalogiseerafdeling van die JS Gericke Biblioteek beskikbaar. Sluitingsdatum: 8 Maart 2013. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/19 01:52 PM | | 0 | | Approved | ‘n Vriendelike herinnering dat 27 Februarie 2013 die sluitingsdatum is vir die elektroniese inhandiging van tesisse / proefskrifte. Indien u enigsins hulp benodig, kontak gerus die SUNScholar-kantoor, JS Gericke Biblioteek. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/12 08:13 AM | | 0 | | Approved | Universiteit Stellenbosch beklee tans die topposisie op die kontinent volgens die jongste uitslae van die Webometrics Ranking of World Universities wat 6 Februarie vanjaar bekend gemaak is. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/08 12:12 PM | | 0 | | Approved | Met die sperdatum vir die oplaai van tesisse en verhandelings om die draai word hierdie opleidingsgeleentheid bykomend vir nagraadse studente en personeel aangebied en behels dit praktiese riglyne om die proses vinnig en maklik af te handel. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/08 08:32 AM | | 0 | | Approved | Die afdeling Spesiale Versamelings in die JS Gericke Biblioteek benodig die dienste van 'n studente-assistent vir 2013. Sluitingsdatum vir aansoeke: 20 Februarie 2013. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/02/05 12:00 PM | | 0 | | Approved | Die vakante pos van KLERKLIKE ASSISTENT is tans binne die Bronverskaffingsafdeling van die JS Gericke Biblioteek beskikbaar. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/01/22 09:24 AM | | 0 | | Approved | Die Februarie 2013 opleiding- en gebeureprogram is nou beskikbaar. Navrae: Elbie van Wyk, tel.: 021 808 4399 of e-pos: ejvw@sun.ac.za. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/01/21 03:43 PM | | 0 | | Approved | Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied ’n oriënteringsprogram vir nuwelingstudente in die sentrale biblioteek (JS Gericke) en takbiblioteke aan. Die program in die JS Gericke Biblioteek vind op 29 en 30 Januarie 2013 plaas. |
| | Malherbe, N, Mev <nmalherbe@sun.ac.za> | 2013/01/18 03:24 PM | | 0 | | Approved | Die vakante poste van BESTUURDER: DIGITALISERING EN DIGITALE DIENSTE en MICROSOFT-STELSELADMINISTRATEUR is tans binne die Biblioteek- en Inligtingsdiens beskikbaar. |